Talle inwoners van Drakenstein het hierdie pragtige verskynsel van ’n dubbele reënboog Sondag laatmiddag oor die vallei gesien toe die son moes padgee vir die kouefront wat sy verskyning gemaak het. Foto: Ernest Kilowan


Gee pad son, hier kom die koue!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article