’n Nuwe kunsgalery is verlede week by die restaurant @Sit Café in Hoofstraat 125, Paarl, geopen. Sarina Human (links), die eienaar van @Sit, en Anne-Ghrett Coetzee (regs), kurator van die Breytenbach-galery in Wellington, het saamgespan om uitsoek-kuns na die Paarl te bring. By hulle op die galery se openingsaand is drie kunstenaars wie se werk uitgestal word – Mark Matthysen (naas links), Gustav Bester (naas regs), en Gerhard van Eck (agter).Foto: Lise Beyers


Uitsoek-kuns in nuwe Paarlse galery

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article