Verwoestende weer is die afgelope week oor die grootste deel van die Drakenstein-munisipaliteit ervaar. Swaar reënval het gelei tot die oorstroming en gevolglike sluiting van talle paaie.
FOTO’s | Paaie gesluit; huise oorstroom in Drakenstein
|
Share this post:





