Asof die uiterse weer en nat paaie tydens die afgelope tyd se stormweer nie genoeg gevaar vir motoriste in die verkeer ingehou het nie, dwaal losloperbeeste steeds die strate vol. Hierdie trop beeste het Saterdag letterlik tussen voertuie in die baie besige Jan van Riebeeck-rylaan in die omgewing van Groenheuwel en Mbekweni rondgestap. Foto: Ernest Kilowan


Motoriste trotseer nat paaie – en beeste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article