Liah-Liz Cloete, ’n gr. 2-leerder aan Simond Privaatskool, het onlangs aan die Paarl-eisteddfod deelgeneem. Sy het goud plus vir haar balletsolo sowel as groepsdans gekry. Simond is baie trots op haar.


Simond-ballerina blink uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article