Die Paarlse Olimpiese sportvrou Veroeshka Grain was verlede Vrydag deel van die skouspel van die openingseremonie van die 2024- Olimpiese Spele in Parys. Veroeshka is lid van die Springbok-vrouerugbyspan wat die eerste keer aan die Olimpiese Spele deelneem.


Paarlse vrouerugbyspeler in Parys

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article