New Orleans- en Klein Nederburg Sekondêr se jaarlikse derby-diens het Sondag (28 Julie) in die Hugenote VGK Kerk plaasgevind. Die diens is bygewoon deur leerders, onderwysers, die waarnemende skoolhoofde Carlyn Oppelt (New Orleans) en Janice Hardine (Klein Nederburg), asook ondersteuners van die skole. Die raadslid Lorenzo Arendse, Drakenstein-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir maatskaplike ontwikkeling, sport en ontspanning, was ook by.Foto: Ernest Kilowan


NOSS en KNSS hou hul jaarlikse derby-diens

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article