Boland se Derik du Preez op volle vaart in die Hoër Landbouskole Boland en Oakdale se interskole-kragmeting in sopnat toestande Saterdag op die rugbyveld op die Plaas in Agter-Paarl. Die spelers was vol modder, maar dit het hulle nie teruggehou nie. Boland het ná ’n baie taai stryd met 13-21 teen die manne van Riversdal vasgeval. Foto: Alke-Merique Fotografie
Modder demp nie gees
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.