Hierdie span is slaggereed vir die jaarlikse derby tussen die twee skole wat Saterdag (24 Augustus) in die Boland-stadion in Wellington plaasvind. Van links is Weltevrede SS se o.19A-rugbykaptein, Aldrin Naudé, Mej. Weltevrede 2024, Caira Nyman, Mej. Bergrivier SS 2024, Chloë Adams, en Bergrivier SS- se o.19A-rugbykaptein, Tyrich Williams.
Die biesies gaan bewe!
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.