Die Hoërskool Labori se interskole die afgelope naweek teen die Hoërskool Parow was ’n reusesukses! Die plaaslike skool het as die oorwinnaars weggestap in verskeie afdelings wat insluit hokkie vir seuns en meisies, netbal, rugby, landloop, skaak, debat en redenaars.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article