Die United Kings van Harperstraat het hierdie jaar se Benans-Vlakkiekrieket-winterbeker gewen nadat hulle Sunrises op Bolandpark geklop het. Die UK’s het 81 lopies aangeteken en Sunrises vir 76 uitgeboul en daarmee die wedstryd met vyf lopies gewen. Op die foto is die span saam met hul afrigter, Marewaan Jacobs.Foto: Quade Matjan


Kings vat beker huis toe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article