Eliza van Rooyen, ’n gr. 1-leerder aan Simond Privaatskool, het onlangs aan die Talent Afrika-streekkompetisie deelgeneem en silwer plus vir haar duet-dans ontvang. Eliza kwalifiseer dus om aan die Talent Afrika- nasionale kompetisie in September deel te neem.

Eliza blink uit in Talent Afrika

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article