Die Ebenezer Primêre Skool en William Lloyd Primêre Skool, albei van die Paarl, sê mekaar hierdie naweek tydens hul laerskool-derby die stryd aan. Op die foto pronk albei skole se eerste-rugbyspan-kapteins by Pick n Pay Paarl Mall, waar die winkel die skole sterkte toegewens en vir elke skool ’n spesiale koek gebak en lekkernye voorsien het.Foto: Jana Scheepers


Ebenezer en William Lloyd sê mekaar die stryd aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article