Hugenote Hoërskool (HHS) het onlangs ’n wynveiling ter viering van sy 150ste feesjaar aangebied. Dit was ’n spoggeleentheid, met die sanger Pietman Geldenhuys wat vermaak verskaf het. Teenwoordig was, van links, Hennie Louw (HHS, bestuurder: sport), André en Margot Paulsen (eienaars van BP Welgeleë en hoofborg) en Johann Enslin (HHS, bemarkings- en bedryfsbestuurder). Foto:


Hugenote Hoërskool hou wynveiling vir 150ste bestaansjaar

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article