William Lloyd se o.13-rugbyspan en o.11-netbalspan maak hul skool trots met hul oorwinnings

Die laerskole William Lloyd en Ebenezer het die afgelope naweek hul jaarlikse wintersport-derbies teen mekaar gespeel. William Lloyd het die o.13-rugby én die o.13-netbal gewen.Foto’s: Erenst Kilowan

William Lloyd se o.13-rugbyspan en o.11-netbalspan maak hul skool trots met hul oorwinnings

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article