Die Laerskool Paulus Joubert het as deel van Boomplant­maand bome by die Drakenstein-munisipaliteit ontvang om die skool mee te versier. Links by die skoolhoof, Kenneth Uren (middel), plant die hoofleiers, Riley Hendricks (links), Tyler Davis en Taylem Lewis een van die bome.


Skool plant bome geskenk deur DM

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article