Die Paarl-polisie doen ’n beroep op enigeen met inligting oor ’n fiets wat verlede maand by ’n woning in Cliftstraat in die Paarl gesteel is, om na vore te kom. Die waarde van die fiets is ongeveer R84 000. Enigeen met inligting kan speursersant Enrique Smith by 021 807 4139

Inligting oor waardevolle fiets gevra

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article