Orleansvale Primêr en die Laerskool WA Joubert se o.13-krieketspanne het onlangs teen mekaar gespeel. WA Joubert het eerste gekolf en 48 lopies in 12 boulbeurte aangeteken. Orleansvale het dié telling in ses boulbeurte bereik en gewen. Kyle Vraagom was die speler van die wedstryd. Hy het twee paaltjies geneem, met 21 n.u.n. Agter van links is Quade Muller, Lee-Shaun Joseph, Leo Donkerman, Aldrin Chordnum, Hylio Paulse en Tyrin Smith. Voor is Jordio Engelbrecht, Zeethan Lukas, Jagan Snyman, Trishaan Sampson en Adrian Chordnum.
0.13-krieketsterre
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.