Die oud-Wellingtonner prof. Louise du Toit (middel), ’n filosofieprofessor aan die Universiteit Stellenbosch, was die gasspreker by ’n filosofiekafee wat by die ATKV-Bôrdinghuisteater by die Breytenbachsentrum in Wellington aangebied is. Haar tema “Wie weet waar die Willelinge woon?” het die konsepte van “wild”, “wildheid”, “wildwees” en “wildernis” belig. Die filosofiekafeekonsep word reeds sedert 1998 deur Lamé Ebersohn by verskeie venues in Suid-Afrika aangebied en skep ’n gasvrye omgewing waar aktuele onderwerpe bespreek word. Saam met Louise is Lamé (links) en die gespreksleier Lydia von Wielligh-Steyn. Besoek http://filosofiekafee.blogspot.com vir nog inligting. Foto: Engela Duvenage


Filosofie in die kafee

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article