Grant van Wyk, ’n gr. 3-leerder aan Laerskool Courtrai, het verlede maand deelgeneem aan die nasionale eindronde van die Radikale Redenaars-kompetisie wat in Gauteng gehou is. Hy het eerste in die leesafdeling vir poësie gekom.


Grant kom eerste

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article