Waarom moet skole se atlete in November vroeg van atletiekoefeninge verdaag word om netbal- en rugby-oefeninge by te woon?

In gevalle word verskoning gemaak van hoogspringsessies as gevolg van bogenoemde.

Skoolhoofde, gaan haal u skool se sportbeleid uit die kluis en stuur dit aan die netbal- en rugby-afrigters.

Asof dit sal help!


Ian de Kock,

Noorder-Paarl

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article