Hierdie leerders van Laerskool Paulus Joubert was tydens die jaarlikse diplomaplegtigheid oorstelp van blydskap toe hulle as die hoofleiers vir 2025 aangewys is. Van links sit Keegan Williams (onderhoofseun), Logan Manuel (onderhoofmeisie), Breyton Paulse (hoofseun) en Kim Jacobs (hoofmeisie).


Laerskool Paulus Joubert se nuwe 2025-hoofleiers

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article