Die Laerskool Paulus Joubert het onlangs sy jaarlikse pretloop gehou en deur die strate van Paarl-Oos gestap. Leerders van gr. R tot gr. 7 het aan die jolige geleentheid deelgeneem. Hulle was in kleurskemas van wit, geel, blou, rooi en groen geklee. Bo stap ’n groep gr. 2-leerders in Klein Drakensteinweg onder die toesig van onderwysers.


Paulus Joubert hou jaarlikse pretloop

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article