Die joernalis Bun Booyens se boek Troep, waarin hy die vertellings saamvoeg van meer as 100 soldate wat destyds diensplig moes verrig, is by die Breyten-boekklub van die Breytenbachsentrum in Wellington bespreek. Daniël Lötter het met hom daaroor gesels. Op die foto is Booyens (regs) na afloop van die aand by Martin Combrinck en Sandra Swanepoel. Foto: Engela Duvenage


’n Troep vertel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post – E-edition – 12 March 2026
    Paarl Post – E-edition – 12 March 2026

Gift this article