Die skrywer en joernalis Erla Diedericks (middel) was onlangs die gas van die Breytenbach-boekklub, en het met Engela Duvenage oor haar jongste spanningsroman, Swyg, gesels. Dit speel in die akademiese en uitgewerswêrelde af en sluit onder meer die storielyn in van ’n student wat glo haar woonstelmaat vermoor het – maar niks daarvan kan onthou nie. Cara Smit en Ronel van Coller was onder die gaste wat die aand by die Breytenbachsentrum se ATKV-Bôrdienghuisteater in Wellington bygewoon het.Foto: Engela Duvenage


Skrywer se jongste is uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article