Die Laerskool Noord-Eind was een van nege skole wat aan Kwikspar on Main se skolekompetisie van 1 September tot 30 November deelgeneem het. Noord-Eind was die skool wat die winkel die meeste ondersteun het. Hiermee wen die skool ’n prys van R12 000 en 1% van die totale verkope. Die kompetisie begin weer die eerste week van Januarie 2025.


Kontantprys vir laerskool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Paarl Post Medical Guide – 30 April 2026
    Credit: Heleen Smit Credit: Heleen Smit

Gift this article