Die Hillcrest Primêre Skool in Wellington het die afgelope Woensdag (29 Januarie) sy jaarlikse balkie-oorhandiging-seremonie vir die prefekte en hoofleiers van 2025 gehou. Past. Henry Jacobs van Wellington was die gasspreker en het die leiers ’n woord van bemoediging vir hul termyn gegee.Foto: Verskaf
Hillcrest se leiers kry hul balkies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.