Die Paarl Warriors-rugbyspan het onlangs aan die Cape Town 10’s-rugbytoernooi deelgeneem waar hulle die Lightbeer-afdeling gewen het. Die span het ook gedurende November 2024 die Winelands 10’s-rugbytoernooi se Heavybeer-afdeling gewen.
Paarl Warriors is tops
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.