Gr. R-leerders steek ’n glybaan oor as deel van die velditems in atletiek. Die gr. R-klasse van die Laerskool Drakenstein het die afgelope Vrydag (14 Februarie) hul jaarlikse atletiekbyeenkoms by die skool gehou. Die leerders het gehardloop, oor hekkies gespring en aan verskeie velditems deelgeneem. Foto’s: Chantélle Hartebeest
Gr. R-leerders doen atletiek
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.