“Kossies is duur en werk is skaars! Ons tuinman, oom Frans Antonie, werk net een keer per week by ons, so ons het vir elke maatjie gevra om een item vir oom Frans op Mandela-dag te bring. Ons het ’n 67 minute drop-off drive vir Pikkieland se tuinman gedoen.” Frans het sy dankbaarheid vir Aiden, Mia-nique, Brilliant, Eli-Grace en Azraa van Pikkieland getoon.Foto: Charlene Malherbe
67 Minute vir jou medemens
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.