9 Maart 1973
Geskiedkundige skoolgebou: Op die onlangse jaarvergadering van die plaaslike tak van die Stigting Simon van der Stel in die geskiedkundige Gimnasium-skoolgebou in die Hoofstraat, het dr. J. M. L. Franck, onderhoof van die Gimnasium-Hoërskool, ’n kort oorsig gegee oor hierdie historiese gebou, ’n skakel met die verlede.
Handbag is stolen: Leaving her handbag on a chair for only a few minutes, Miss Beverley Vertenten (18), of Petra Street, Denneburg, Paarl, found that it had disappeared while her back was turned. Miss Vertenten entered a beauty salon and left her handbag on a chair near the door while she went to speak to a friend in the salon. When she looked round a few minutes later, the handbag had vanished and with it R25 in cash, a new pair of spectacles valued at almost R40 and a temporary driver’s licence.
Appelreeks finale byeenkoms by H.J.S.: Die finale byeenkoms in die Appelreeks om te bepaal wie die kampioen-atletiekskool in die Westelike Provinsie en Suid-Kaap is, word eerskomende Maandagaand op die H.J.S.-sportstadion gehou tussen die Hoër Jongenskool Paarl en SAKS van Kaapstad. Die byeenkoms sal onder spreiligte afgehandel word en begin om 5:30 nm.
Gymkhana & Horse-Jumping: The Boland Riding Club will hold a gymkhana and horse jumping display on March 17, starting at 9 a.m. on Fairview, the farm of Mr. Niel du Toit, between Paarl and Malmesbury. The club has its headquarters on this farm, Mr. Du Toit having made land available on the farm for this purpose.




