23 Februarie 1973

Modernste meule in Afrika: Op Sasko se jaarvergadering vanoggend in die Paarl, is melding gemaak van die lang geskiedenis van die koringmaalbedryf in die Paarl. Sasko se groot nuwe meule is pas voltooi en ondergaan sy finale toetse.


Tallest building finished in September: The Boland Bank building, Paarl’s tallest building, presently being constructed by Murray and Stewart (Boland) Ltd., will top out at the end of this month. The R1 million building, which has been designed by Paarl architects, has eleven office floors, one ground floor and a parking basement. Murray and Stewart (Boland) began work in January 1971 and settled down on the super-structure to a 1 and a half week cycle for each of the 800 sq. m. typical floors. M and S anticipated having the entire job finished by the end of September.

Droogte duur voort: Boere in Noord-Agter-Paarl langs die Bergrivier deel mee dat die rivier staan. Hulle kan nie meer uit die rivier besproei nie, want daar is geen water nie. So af en toe vloei daar water uit die Wemmershoekdam in die rivier, maar dit is baie min.


Apple crop threat: A threat to the apple crop, one of the biggest fruit exports from South Africa, has developed. Dr A. Myburgh, of the Fruit Research Institute, told the Paarl Post that a new codling moth wave had hit apple orchards and appeared to have come from unsprayed trees in home gardens. It was spread rapidly into orchards which had always been kept clean. The control of export fruit was necessary to ensure that South African fruit remained as sought after as before in the new enlarged European Economic Common Market.

Klubhuis: Daar is ’n begin gemaak net die nuwe klubhuis van die Wellingtonse krieketklub. Die fondamente word reeds gelê en ná voltooiing sal ’n onthaal gegee word. Die gebou sal drie tot vier maal so groot wees as die huidige klubhuis met tussen-deure wat kan oopskuif om ’n groot lokaal te vorm. Die ou klubhuis sal nie afgebreek word nie en in gebruik bly vir sekere doeleindes.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article