21 Julie 1972

Gimmies en die H.J.S. pak mekaar: Interskole span die kroon op die Paarlse wintersportprogram. H.J.S. en die Gimnasium durf mekaar aan op die rugbyveld. Môre is dit weer sulke tyd. Beide spanne is vanjaar nog onoorwonne.


One killed, 10 people injured in smash:
Eleven people were thrown into the road when a lorry overturned on the Paarl-Malmesbury road on Monday evening. One man, Mr C. Boonzaaier, of Fourth Street, Paarl East, was killed and the ten others were taken to Paarl Hospital, one with serious injuries. He was Mr. S. Stevens, of Van der Bosch Street, Langvlei, Huguenot. The accident happened when a rear tyre burst.


Wasgoed by huise gesteel:
Die afgelope week het ’n vlaag van misdaad voorgekom in die omgewing van Bosman- en Bergstraat, Suider-Paarl. Inwoners in die buurt het die Paarl Post gevra om andere te waarsku dat daar by verskeie huise wasgoed van die draad gesteel is, met motors gepeuter en ander pogings tot inbraak aangewend is.


Escaping gas caused young man’s death:
A tiny hole far up in the exhaust pipe of a light lorry caused the death apparently of Mr Johan Coetzer (20) of Vredenburg, and almost led to the death of his fianceé Miss Wilma Carstens (20), a nurse of Malmesbury. The couple were found in the closed driver’s cabin of the lorry last week. Mr Coetzer was dead and Miss Carstens was unconscious. She was saved in the nick of time.


Nog ’n nuwe skoolsaal:
Nog ’n nuwe skoolsaal is voltooi en in gebruik geneem. Dit is die pragtige saal van die Laerskool Drakenstein in Denneburg wat Maandagoggend met ’n kort funksie in gebruik geneem is. ’n Aantal ouers en al die lede van die skoolkomitee het dit bygewoon.


City’s civic centre:
Work on the first phase of Cape Town’ largest building complex, the R19-million Cape Town Administrative Civic Centre on the Foreshore, is on the schedule and should be completed by the end of next year, reports the Argus.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article