16 Junie 1972

53 dood ná Paarl-besoek: Die Paarl is Woensdag op Hermanus by die begrafnis van 44 slagoffers van die Riviersonderend-busramp verteenwoordig deur die burgemeesteres, mev. Adrienne Koch, en die onderburgemeester, mnr. Alfred King. Die rede vir hierdie gebaar is omdat die oorledenes Sondag uit die Paarl vertrek het nadat hulle Saterdag hier rugby gespeel het. Paarlse rugbyspelers wat teen hul kragte gemeet het, was diep geskok oor die dood van 53 inwoners van Mount Pleasant en Hawston, wat die Paarl besoek het.

Accidents in 1971 – Pedestrians and liquor:
Last year 877 accidents happened at Paarl, it was stated in a report submitted at the annual meeting of the Paarl Road Safety Association. The previous year there were 833 accidents. Twenty-one accidents were fatal in 1971 against 28 in 1970. Abuse of liquor was definitely one of the biggest causes of accidents among pedestrians, the report said.

Rugbyklub kry dranklisensie: Die aansoek van die Paarlse Rugbyklub om ’n dranklisensie vir die beoogde klubhuis, is toegestaan. Die klub het by die jaarlikse sitting van die Paarlse Lisensiehof in November aansoek gedoen en die aansoek is na die Nasionale Drankraad verwys vir goedkeuring van die Minister van Justisie. Daar is verneem dat die aansoek toegestaan is. Die klubhuis sal teen ’n koste van R75 000 opgerig word in die omgewing van die ou skouterrein.


New Principal:
The Van der Walt High School here, for girls, is to get a new principal. He is Mr. L.H. Barnard, principal of the Emmasdal Industrial School for boys in Heidelberg, Transvaal. Mr. Barnard succeeds Mr. C. de M. Cloete, a psychologist, who left Paarl to take up a post with the Department of Education in Natal. The school last year had a facelift when new buildings costing nearly R400 000, were taken into use.

Uitgevoerde tabak: Ongeveer 30 000 kg tabak is uitgevoer, is op die onlangse jaarvergadering van Turkse tabakkwekers in die Paarl verklaar.

Classes in French:
The Paarl branch of the Alliance Francaise will start their new adult French language classes next term. Classes for children will also be held.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article