Graad 7-leerder Zander Adlam, van Victory Christian School in Jeffreysbaai neem eersdaags aan die semi-finale ronde van die landswye ATKV-redenaarskompetisie deel. Hy is slegs een van twee leerders van die Oos-Kaap wat deurgedring het. Foto:VERSKAF