Van links is Charlton Isaacs, Avuyile Cakwebe, Nomxolisi Makayi (skoolhoof), Sharifa Louw (Koördineerder: ATKV-tak: Staan Rotsvas), Antonio Rudolph en Dawson Dorfling.

Foto: Verskaf

Die ATKV-tak Staan Rotsvas van die Jeffreysbaai Komprehensiewe Hoërskool, het onlangs by die Kultuur Kuier in Buffelspoort, Magaliesberg, die sertifikaat vir Hoë Funksionaliteit vir hulskoolprojekte in die Oos-Kaap ontvang.   

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article