Nico Malan se atlete het ses rekords tydens die streekbyeenkoms verbeter. Hulle gaan taai kompetisie die Sarah Baartman-byeenkoms wees.
Jeffreys Bay hosts first Walk for a Bloke on SA soil, part of global initiative promoting men’s mental health through conversation.
As ‘n mens Soria Swart, die skepper en direkteur van Kunskoors op Jeffreysbaai, wil volg, moet jy dit op ‘n drafstap doen.
Kareedouw het onlangs eer bewys aan Jonas Links (88), ‘n man wat meer as ses dekades lank as ‘n baken van hoop en hulp gedien het.
Rotary Club of St Francis Amazing Race raised R80,000 for St Francis Hospice on 7 December, proudly sponsored by Dirk Ellis Motors.
MTHATHA – An author from Zimbane Valley in Mthatha, Lizo Gwebityala, has released a booklet titled Roots and Awareness, aimed at educating children about substance abuse. He began writing the…
Anti-drug organisation established in Humansdorp to tackle growing substance abuse crisis affecting young people, families and businesses.
Joahn Cairncross, ‘n jong man wat eers met bendes en verkeerde vriende deurmekaar was, is besig om sy eie krieketklub op Pellsrus te stig.
Drie jong gewigoptellers van die Pellsrus-klub het vir die Jeug- en Junior Statebond-kampioenskappe in Samoa gekwalifiseer.