GWK het ’n suksesvolle veiling, in samewerking met die Laerskool Stulting, by die GWK Veilingskompleks in Humansdorp aangebied. Nagenoeg R217 00 is ingesamel en skenkings ter waarde van R115 950 is ontvang. GWK en Stulting bedank alle skenkers en betrokkenes wat bygedra het. Op die foto is (agter van links) Jan Erasmus (bedryfshoof GWK), Zanell Horak (GWK), Marika Moolman (GWK), Cornelius Coetzer (skoolhoof), (voor) Edrich Kleu (onderhoofseun), Charlì de Villiers (hoofmeisie), Rudolph Gerber (hoofseun) en Chloë Ludick (onderhoofmeisie). Foto:VERSKAF
Stulting wen met GWK
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.