DIE Silwerskulpies hou ’n bring-en-braai op Vrydag, 25 Mei.
Lede vergader om 09:30 by die NG Kerk in Da Gamaweg en vertrek vandaar na Paradysstrand.
Bring eie eetgerei. Hout en roosters sal voorsien word. Vir meer inligting, skakel Delucia by 042 296 1446.

