Patensie, in die hartjie van die Gamtoosvallie, spog nou met hul heel eerste netbalklub vir vroue in die gemeenskap. Met hulle spoggerige uitrusting is (agter van links) Hardu Nel van Koeltehof Boerdery (borg), Shannon Heston Slabbert, Rozeen Felix, (voor) Gaynor Nel en Selmien Wentzel. Foto:VERSKAF


Patensie-netbalspan op die been

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article