Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
ATKV Brandervolts Teatergroep vier Afrikaans behoorlik vir oulaas
Die teatergroep van die ATKV Brandervoltstak op Jeffreysbaai het onlangs uitgetree ná twaalf jaar se vermaak met musiek en woord.
-
Vreugde en emosie toe jong ster gewigoptel-skoene kry
Nuwe gewigoptelskoene is onlangs aan ‘n belowende jong sportster van Jeffreysbaai oorhandig. Dit kom ná ‘n onverwagte skenking van R5,000.
-
Jeffreysbaai groet Ysterman deelnemer, Martin Pretorius
Die familie van Martin Pretorius (29) van Jeffreysbaai, een van die twee deelnemers wat oorlede is terwyl hy aan die Ystermankompetisie in Mosselbaai deelgeneem het, sal ‘n gedenkdiens ter ere van…
-
Gedenkdiens vir Phillip Henn volgende week in Jeffreysbaai gehou
‘n Gedenkdiens vir die ontslape akteur Phillip Henn word op Saterdag 22 November om 10:30 in die Jeffreys Bay Bible Church gehou. Die diens sal per videostroom uitgesaai word. Die…
-
VERONICA VERTEL | Kankerkinkel in my lewensstorie
Ek het in die laaste rubriek genoem van die niersteen wat my platgetrek het. Dit was met ongekende spoed dat ek ‘n sak gepak het.
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Oesterbaai (naby Jeffreysbaai). Henn, wat bekendheid verwerf het…
-
Met skoolskoene, geleende suit, wen hy die SA titel
Lumar Karolse het onlangs by die SA junior gewigoptel-kampioenskappe sonder die regte uitrusting steeds bo sy teenstanders uitgetroon.









