Die o.14-krieketspan van die Hoërskool Nico Malan in Humansdorp het die Hoërskool Victoria Park in Port Elizabeth met 84 lopies gewen: 153 vs 69. Jean Joubert (foto) het vyf paaltjies vir 24 lopies in sewe beurte geneem. Zach Malherbe, David Vermaak en Jean Joubert het onderskeide-lik 21, 20 en n 17 lopies op die dag aangeteken. Foto:TANJA BESTER


Nico Malan klop Victoria Park

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article