Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Botterill en Vacy-Lyle behaal driekuns met Etios
DIE nasionale tydrenreeks, wat vanjaar net uit voorwielgedrewe 1.6-liter-motors bestaan (benewens die klassieke en klubmotors wat agterna jaag), het tot dusver in ’n netjiese driestryd tussen Toyota, Volkswagen en Ford ontwikkel. Die bordjies is eg
-
Gamtoos Duiwe-seksie vlieg
DIE Gamtoos Duiwe-seksie het op 14 Julie hul wedvlug vanaf Rouxville en Mthatha aangepak.
-
Kia Sportage se voorkoms opgeknap
’n OPGEKNAPTE model van die gewilde Kia Sportage is einde verlede maand in Europa gewys en behoort straks voor die einde van die jaar in Suid-Afrika aan te kom.
-
Emerging farmers are bullish
JUST a year after the Kruisfontein Emerging Cattle Farmers Co-operative welcomed their first superior genetic bulls, emerging cattle farmers are already reaping the rewards.
-
-
Munisipaliteit herstel pyp 80 ure na lek
NA omtrent tagtig uur dat water uit ’n beskadigde pyp onder Pelikaansingel in Astonbaai uitgeborrel het, het die Kouga-munisipaliteit die pyp Saterdag herstel.
-
Hundreds receive ownership of houses
MORE than 600 residents received the title deeds to their RDP houses at a special Nelson Mandela Day event at Humansdorp yesterday.
-
Gilmore crowned queen of Supertubes
TOP Australian surfer Stephanie Gilmore won the Corona Open JBay in pumping four to six foot conditions at the world-renowned Supertubes in Jeffreys Bay on Friday.
-
-
’n Perd in die huis en die heilige insig
SEDERT dr. Heilie Uys (66) in Maart 2004 ’n nuwe nier ontvang het, het sy as gholfspeler en veldatleet al aan sewe Wêreld-Oorplantingspele deelgeneem.









