Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sewage overflow causes severe damage at charity shop in Jeffreys Bay
A SEWAGE spill at JBay Animal Rescue’s charity shop, which is the organisation’s financial lifeline, has resulted in severe damage to much-needed goods and the loss of thousands of rands.
-
Patensie: Man oorleef plaasaanvallers se skoot in sy kop
’n 70-JARIGE man het Sondagaand ’n kopskoot deur plaasaanvallers, wat hom uit sy huis net buite Patensie in die Oos-Kaap ontvoer het, oorleef en is in die hospitaal.
-
-
Skoonmaak nou enigste uitweg vir bosluisvoël-probleem
HOEWEL bosluisvoël-broeikolonies in Jeffreysbaai deur die munisipaliteit as ’n gesondheidsrisiko beskou word, kan hy in dié stadium niks meer doen as om die gebied waar die voëls broei gereeld skoon te maak nie.
-
Nico Malan wen 3 uit 4 teen Victoria Park
DIE Hoërskool Nico Malan het onlangs teen die Hoërskool Victoria Park kragte gemeet, en het 3 uit die 4 krieketwedstryde gewen.
-
-
KSRU results and fixtures
THE Kouga Rugby Sub-union’s results from the weekend of February 5, were as follows:.
-
Freedom Riders surf therapy programme launched
A NEW surf therapy and ocean education programme has been launched in Jeffreys Bay.
-
Tant Patsy steeds ’n natuurkind op 97
TANNIE Patsy Hauptfleich loop gedurig met haar oë gerig op die grond, op soek na klippe of skulpe. Sy het selfs ’n winkeltjie by haar huis waar van haar besondere vondse uitgestal is, en sommiges te koop is.
-
Groot gr. 1-klas: Wat het 7 jaar gelede in Patensie gebeur?
“BEURTKRAG, oorstromings en ’n yskoue winter” sewe jaar gelede het moontlik bygedra tot die grootste gr. 1-klas tot nog toe by ’n laerskool op ’n Oos-Kaapse plattelandse dorp.









