Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
St Francis College musician top achiever at international exam
St Francis College piano learner, Murray-John Boonzaier (11), has played his way into Trinity College London’s music hall of fame, scooping a spot on the international exam board’s Eastern Cape list of top achievers.
-
Jbay Rocks: Kunsklippe vir ’n goeie doel
Die dames van die groep “Jbay Rocks” het alles behalwe harte van klippe, want hier verf hulle klippe vir liefdadigheid.
-
Studente spook dit weer uit met ‘alles wat dryf’
Met die Jbay Technical College se onlangse “Alles wat dryf” kompetisie, het die studente teen mekaar meegeding en groot pret gehad.
-
J’baai: Gholfbaan maak dalk plek vir multi-miljardrand-ontwikkeling
Daar is ’n moontlikheid dat ’n multi-miljardrand-ontwikkeling op die gholfbaan in ’n paar jaar die gesig van Jeffreysbaai kan verander.
-
JBay Surf Lifesaving Club to host provincial championships
The Jeffreys Bay Surf Lifesaving Club will host the club’s first major event, the Lifesaving Eastern Cape Championships, alongside the Kouga Municipality, on February 25 and 26.
-
Sarah Baartman District Municipality leads water training initiative
The Sarah Baartman District Municipality (SBDM), in conjunction with the Dr Beyers Naudè Municipality (DBNLM), recently handed over personal protective equipment to 20 unemployed community members in DBNLM.
-
Rustigheid by dié unieke koffiekuierplek in Jeffreysbaai
Die staalomheining met die silhouette van seediere in Tecomastraat, het Jeffreysbaaiers lank aan die raai gehad. Die wag om te sien wat daar gebeur, was beslis die moeite werd.
-
Skrywers: Vind jou muse in Somerset-Oos
As jy ’n skrywer is en die alledaagse beuselagtighede van die lewe jou skrywery kortwiek is ’n verblyf in ’n ouwêreldse woonhuis met ruim kamers en pragtige houtvloere net die geleent-heid wat jy benodig om weer jou muse te vind.
-
VERONICA VERTEL | Die troos van ’n kombers
Dis tog te dierbaar as ’n baba geheg raak aan sy of haar kombersie. Nêrens daarsonder wil gaan nie, of ook nie daarsonder wil gaan slaap nie.
-
Body of man who drowned at Pellsrus Beach found a day later
A man’s body was recovered a day after he drowned on February 4 at Pellsrus Beach in Jeffreys Bay.










