Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Light up Kouga this festive season
In a bid to spread holiday cheer, the Kouga Municipality invites all residents and local businesses to light up their homes and premises for the festive season.
-
Temporary closure of streets in Jeffreys Bay over the festive season
Several streets in Jeffreys Bay will be temporarily closed over the festive season: Diaz Street, Drommedaris Street, Pepper Street, and Duine Road.
-
Koukamma Municipality mourns passing of diligent employee
The Koukamma Municipality is saddened by the passing of municipal employee, Thandokazi “Thandos” Klaasen on Friday, November 25, after a short illness.
-
Drie plaaslike skrywers hou boekbekendstelling
Drie skrywers van Jeffreysbaai, Antoinette Venter, Louise Viljoen en Ellen Margaret Hancke, hou op 10 Desember om 10:00 ’n boekbekendstelling in die Arthur Fennell-saal by Marina Martinique.
-
Jeffreysbaai se golwe sorg vir ’n branderrymuseum
Jeffreysbaai se golwe en branderblankryers het die dorp wêreldbekend gemaak.
-
Liefdadigheidsprojek bring vreugde vir Jeffreysbaai
Jeffreysbaai is ’n dorp wat spog met twee organisasies wat al jare deel is van die gemeenskap en wat nie net lig bring aan die vrouens van die area nie, maar wat ook deel maak van liefdadigheidsprojekte.
-
VERONICA VERTEL | Gee kersgeskenke sonder strikke
Swart Vrydag het die inkopielus behoorlik losgemaak vir die vakansie- en kersseisoen. Dis verstommend hoe mense van een winskopie na die ander skarrel.
-
Jeffreysbaai-buurtwag hou gesamentlike patrollie
AfriForum se Jeffreysbaai-buurtwag het onlangs saam met verskeie rolspelers soos Exec Ops, ADT, G4S-sekuriteitsdienste en die plaaslike polisie ’n gesamentlike patrollie vir bewusmaking gehou.
-
Na drie jaar weer ’n Kerskonsert in die Veremarksentrum
Na byna drie jaar van COVID-19 en restourasie van die saal, vind daar nou weer konserte in die Veremark-sentrum in Gqeberha plaas, en kan die monumentale orrel ook weer gehoor word!
-
Erfstukke aan Nico Malan geskenk
’n Geskiedkundige geleentheid het by die Hoërskool Nico Malan op Humansdorp plaasgevind toe twee vertoonkaste, wat erfstukke van die Williams-familie is, aan die skool geskenk is.










