Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Security course makes a difference in Kou-Kamma community
Thanks to the training assistance from Jacobus Jantjes, owner and founder of JF Security Services, who offers his support to train people in the Kou-Kamma region in partnership with Scorpions Training Academy in Jeffreys Bay, two individuals from Kar
-
Gesogte skool raap Graslaagte se Creighton op
’n Nuwe lewe het onverwags vir ’n 14-jarige skoolseun van Humansdorp oopgegaan. Die kranige rugbyspeler van die Laerskool Graslaagte, Creighton Pietersen, se vertonings was só indrukwekkend dat hy deur die gesogte Hoër Seunskool Westville in Durban opgeraap is.
-
Skoolhoof groet die Gamtoosvallei na tien jaar
Christelle McCabe (62) het tien jaar gelede deur die hekke van die Laerskool Gamtoosvallei op Patensie gestap met ’n klomp doelstellings in haar kop. Nou dat sy die tuig neerlê is selfs méér as dit bereik, en gaan sy tevrede…
-
-
Kunswerke uit rommel en tekstiel
Tydens ’n opwipuitstalling, On the West Side wat spesiaal in Jeffreysbaai gedurende die vakansie aangebied word, kan die insiggewende werk van die kunstenaar Maryna Joubert besigtig word.
-
Plaaslike apteker vereer deur Parlement
’n Plaaslike apteker van die Kouga, Lésa Seeney is onlangs deur die Hoërhuis van die Parlement, die Nasionale Raad van Provinsies (NRV), vereer vir haar uitsonderlike, onselfsugtige en uitstaande diens aan die Oos-Kaapse gemeenskap.
-
-
-
-










