Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Skoolhoof groet die Gamtoosvallei na tien jaar
Christelle McCabe (62) het tien jaar gelede deur die hekke van die Laerskool Gamtoosvallei op Patensie gestap met ’n klomp doelstellings in haar kop. Nou dat sy die tuig neerlê is selfs méér as dit bereik, en gaan sy tevrede…
-
-
Kunswerke uit rommel en tekstiel
Tydens ’n opwipuitstalling, On the West Side wat spesiaal in Jeffreysbaai gedurende die vakansie aangebied word, kan die insiggewende werk van die kunstenaar Maryna Joubert besigtig word.
-
Plaaslike apteker vereer deur Parlement
’n Plaaslike apteker van die Kouga, Lésa Seeney is onlangs deur die Hoërhuis van die Parlement, die Nasionale Raad van Provinsies (NRV), vereer vir haar uitsonderlike, onselfsugtige en uitstaande diens aan die Oos-Kaapse gemeenskap.
-
-
-
-
-
Personalise your Christmas gifts with embroidery
Make this Christmas more special with personalised gifts from Cindy Shaw-Nell, an expert in embroidery with 30 years of experience, who will be offering a name embroidery service at the Fountains Mall this Festive Season.
-










