The Kouga municipal fleet received another boost in August when 11 new bakkies were purchased at a cost of R3,6-million.
Nuwe bakkies vir beter dienslewering
Kouga het in Augustus 11 nuwe bakkies ontvang wat teen ‘n koste van R3,6-miljoen aangekoop is.
Die bakkies sal gebruik word deur die departemente wat direk verantwoordelik is vir die verskaffing van basiese dienste.
Iibhaki ezintsha zokuncedisa ukuhanjiswa kweenkonzo
Icandelo leenqwelo laseKouga liye lanyusa iikawusi ngokuthenga iibhaki ezixabisa i-R3, 6 million.


