Die o.13-netbalspan van die Laerskool Graslaagte in Humansdorp het ’n brons medalje tydens die Suid-Afrikaanse Ubuntu Kampioenskappe in Boksburg losgespeel. Die spelers is (agter van links) Ernelda Plaatjies (afrigter), Raydene Makomo, Danielle Geswindt, Astrid Jenneker, Nailene Williams, Mec-gan Lippert, Emelia Maulgas (spanbestuurder), Gailon Louis (skeidsregter), (voor) Theorize Beerwinkel, Mehay Harris, Lindsay Klaasen en Tamzon Lewis. Foto: VERSKAF
Netbalspan is derde beste
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.